▲ 28 r/afrikaans
Hay almal, ek weet die mag dalk so effe vreemd af kom so ek vra omverskoning vir dit, maar ek wil graag net uitvind is daar enige groepe dalk wat enige iemand van weet om vriendinne te ontmoet, eks onlangs uit n verhouding en ongelukkig het my hele lewe om die verhouding gedraai, op die huidige oomblik vind ek myself op n plek waar ek 29(F) jaar oud is met geen vriendinne nie, ek is ook nie meer iemand vir kuier plekke nie, ek is redelik n introvert so dis maar moeilik vir my om ook net links en regs vriendinne te maak...as enige iemand dalk raad het of enige oplossings het sal ek dit baie waardeer
- Ek hou van hike, shopping, markte toe gaan, enige iets te doen met buite lewe
- Eks van Krugersdorp area
Baie dankie dat julle die tyd gevat het om te lees
u/Chantalober — 25 days ago