▲ 0 r/afrikaans
Ek sal nooit die keer vergeet wat ek perongeluk ń klein grapjas was
Dis nie regtig ń baie lang storie nie, dit was ń groot familie partytjie, en van die tannies het my gevra of ek weet waar al die mense is, en sonder om te dink sê ek *wel, ouma en oupa sit op die stoep... En ek weet nie waar die res van die mense is nie* hulle het my nie geglo nie toe ek sê ek het nog net al vir ouma en oupa daardie oggend gesien 😭
u/Salad_EEE — 1 day ago