Wat skud? Hoekom is r/Afrikaans so stil?
Ek het nou die dag gedink om weer een van my paintings hier te deel, want die subreddit is die laaste paar weke bra stil. Maar die Auto-mod het besluit my painting met 'n dame in 'n swembroek is te wulps vir PG-13.
Hoekom is dinge so stil hier?